Keer dat kriptosporidiose amok maak onder jong vee

Hoewel kriptosporidiose niks met ’n kriptogeldeenheid te make het nie, kan dié dieresiekte veeprodusente baie geld uit die sak jaag. Volgens dr Minnaar Lyell, ’n veearts en konsultant by Elanco Animal Health, moet produsente waaksaam teen hierdie siekte wees. “Cryptosporidium parvum,” sê hy, “is ’n mikroskopiese parasiet wat aanleiding gee tot die protosoïese siekte kriptosporidiose. … Continue reading Keer dat kriptosporidiose amok maak onder jong vee