Keer absesse met streng higiënebestuur
Absesse by skape en bokke is nie net pynlik vir die diere nie, maar kan ’n vernietigende uitwerking op die produsent se inkomste hê. Twee van die mees algemene patogene wat hierdie kwale veroorsaak, is Corynebacterium pseudotuberkulose en Trueperella pyogenes. C. pseudotuberkulose is ’n fakultatiewe aërobiese, gram-positiewe bakterie wat in grond leef. Hierdie bakterie veroorsaak … Continue reading Keer absesse met streng higiënebestuur
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed