Is biosekuriteit Suid-Afrika se swakste skakel in landbou?
Die verspreiding van bek-en-klouseer na van die land se grootste voerkrale vroeër vanjaar het weereens ’n sistemiese uitdaging blootgelê – een wat dreig om ons boere uit wêreldmarkte te sluit. Daneel Rossouw, hoof van Verkope by Nedbank Landbou, sê sterker biosekuriteitsmaatreëls is noodsaaklik as Suid-Afrika se veesektor sy volle potensiaal in die wȇreldvleismark wil bereik. … Continue reading Is biosekuriteit Suid-Afrika se swakste skakel in landbou?
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed