Hurwitz Farming: Beesboerdery-sukses is gewortel in verhoudings

Kitsrykdom is ’n illusie – selfs in die wêreld van die beste Boran-telers, soos in die geval van Hurwitz Farming. Dit laat Simeon Hurwitz, wat Hurwitz Farming saam met sy broer, Jarren, besit, jou vinnig verstaan. Hurwitz Farming het onlangs die nuus gehaal nadat hul bul, Cyclone, teen R8 miljoen die duurste bul geword het … Continue reading Hurwitz Farming: Beesboerdery-sukses is gewortel in verhoudings