Hommeltuie sorg vir ’n tegnologiese rewolusie op plase
Hierdie artikel is oorspronklik in 2018 gepubliseer. Die huidige geslag staan midde-in ’n tegnologiese rewolusie en dit is veral waaghalsige veeboere wat opgewonde raak oor maniere om roetinetake op die plaas te vergemaklik sonder die frustrasie om ekstra arbeiders te gebruik. Inteendeel, met die huidige tegnologie is ál minder hande op die plaas nodig. Hommeltuie … Continue reading Hommeltuie sorg vir ’n tegnologiese rewolusie op plase
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed