Jou plaasvoertuig: Hibried, ten volle elektries, of brandstof?
Ons regte egte Zoeloe-prinses, Mbali, het die afgelope tyd windmakerig by die plaaskantoor ingestap en vir almal vertel hoe ‘haar’ motorvervaardiger, Toyota, weereens vir Porsche en Ferrari geklop het deur die 2023 FIA (motorsport se beheerliggaam) Wêreld-uithouvermoëkampioenskap te wen. Gert, die plaaswerktuigkundige, het Mbali probeer wysmaak dat sy netsowel ’n ou kruiwa met ’n sneltrein … Continue reading Jou plaasvoertuig: Hibried, ten volle elektries, of brandstof?
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed