Grootveeproduksiestelsels in Suid-Afrika: Wat om te oorweeg

Net ’n bietjie meer as twee derdes van die totale oppervlakte van Suid-Afrika word as weiding geklassifiseer. Dié weiding moet grootliks deur vee benut word, maar nie alle weiding het dieselfde potensiaal nie. Dit sal dus ’n invloed hê op die tipes produksiestelsels wat op die verskillende weidings toegepas kan word. Benewens weiding moet ’n … Continue reading Grootveeproduksiestelsels in Suid-Afrika: Wat om te oorweeg