Gevaar vir veldbrande in Limpopo dié seisoen groter

Produsente in Limpopo verwag dat die risiko van wegholveldbrande dié winter groter gaan wees as normaalweg. Die goeie reën wat deur die somer oor groot gebiede geval het, het gras en plante welig laat groei, wat nou tonne droëmateriaal op die grondoppervlakte gelaat het. Die meeste produsente is op ’n gereedheidsgrondslag en organisasies wat raad, … Continue reading Gevaar vir veldbrande in Limpopo dié seisoen groter