Fokus op dit wat jy kan verander

Boerdery, veral wolproduksie, word gekenmerk aan talle uitdagings waarvan heelwat van so ’n aard is, dat ’n mens self min beheer daaroor het. Dit is maklik om moedeloos en negatief te raak. Die een ding waaroor jy wel beheer het, is hoe jy op hierdie uitdagings reageer. Jy kan kies of jy negatief gaan reageer, … Continue reading Fokus op dit wat jy kan verander