Ellisras-beesskou afgestel oor bek-en-klouseer bekommernis

Die bestuur van die 37ste Ellisras-beesskou, wat vanjaar van 10 tot 12 Julie aangebied sou word, het besluit om die skou te kanselleer as ’n voorsorgmaatreël om moontlike verspreiding van bek-en-klouseer (BEK) in en om Limpopo te voorkom. Guy Emslie, die voorsitter van die skoukomitee, sê hoewel daar nog nie uitbrekings van BEK in Ellisras … Continue reading Ellisras-beesskou afgestel oor bek-en-klouseer bekommernis