Doelgerigte predasiebeheer verg die regte metodes én bestuur

Die impak van ’n geïntegreerde bestuursprogram om veeverliese weens predasie te verminder, word duidelik weerspieël in statistiek wat oor ’n tydperk van 13 jaar op monitorplase in ses provinsies van die land ingesamel is. In 2008 was die verlies aan vee 3 320 diere, teenoor 1 133 diere in 2020 – ’n verbetering van 65,5%. In sy … Continue reading Doelgerigte predasiebeheer verg die regte metodes én bestuur