Die waarde van ’n inentingsprogram vir beeste

Die ernstige risiko van siekte-uitbrekings noodsaak ‘n inentingsprogram vir jou beeste. Dr Paul Reynolds, veearts by die Warden– en Vrede-dierehospitale, sê entstowwe word nie sommer uit die bloute vervaardig nie. Elke entstof wat ontwikkel is, is geskep omdat daar ’n spesifieke behoefte was. Hierdie artikel beskryf ’n generiese somerinentingsprogram vir beeste in ekstensiewe boerderye. So … Continue reading Die waarde van ’n inentingsprogram vir beeste