Elke veeboer moet dit hê – ’n noodhulpkas vir basiese behandeling en prosedures, en vir wanneer die veearts nie dadelik daar kan wees om te help nie. Die eerste ding om in gedagte te hou wanneer ’n mens ’n noodhulpkas vir ’n veeboer saamstel, is sekerlik die kas self. So sê Arnold Botha van ANB … Continue reading Die veeboer se noodhulpkas
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed