Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 1: Teelseisoene

Daar is baie op die spel as dit kom by die kuddebestuur van kleinvee en sekere bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom. Deeglike beplanning en sorgvuldige kuddebestuur is nie net belangrik vir die diere om te gedy nie, maar het ’n beslissende uitwerking op die boerdery se wins. Hierdie artikel is die eerste … Continue reading Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 1: Teelseisoene