Die reg om vee aan te hou: Die opspraakwekkende Moladora-uitspraak
Die Grondwetlike Hof het op 1 Augustus vanjaar uitspraak gelewer in die saak van Mereki vs Moladora Trust, Grondwetlike Hof-saaknommer CCT 121/24. Die saak is opspraakwekkend omdat dit handel oor die omstrede kwessie van grondeienaarskap en die aanhou van vee deur plaasbewoners. Bewoning en aanhou van vee Wanneer hierdie kwessie ter sprake kom, het plaasbewoners … Continue reading Die reg om vee aan te hou: Die opspraakwekkende Moladora-uitspraak
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed