Die opvolggesprek: Koeikoop is nie perdekoop nie
Die meeste melkerye het met die aankoop van ’n paar melkkoeie begin. Die aankoopplek en gehalte van die koeie wissel, afhangende van hoeveel geld beskikbaar is en wat die toekomsvisie van die voornemende melkboer is. Koeie word op jaarlikse produksie- of stoetveeveilings en kudde-uitverkopings aangekoop. Dikwels word koeie ook by ’n nabygeleë melkprodusent gekoop. Wanneer … Continue reading Die opvolggesprek: Koeikoop is nie perdekoop nie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed