Beraming van melkkoeie se doeltreffendheid
Die hoeveelheid melk wat koeie produseer, bepaal grootliks ’n melkery se winsmarges. Koeie se voerkoste is die grootste enkele kostefaktor in melkproduksie. Daarom is doeltreffende melkproduksie noodsaaklik vir winsgewendheid. Elke melkprodusent het waarskynlik sy eie metode om doeltreffendheid te beraam, maar die algemene definisie is die hoeveelheid melk geproduseer per kilogram voer ingeneem. Aanvanklik is … Continue reading Beraming van melkkoeie se doeltreffendheid
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed