Die natuurlike kuur teen wegholkostes

Beesprodusente moet goed kan watertrap as hulle wil toesien dat die boerdery nie binne die huidige ekonomiese omstandighede ondergaan nie. Gavin Aveling, sekretaris van die Volksrust Grasvelder-bulklub, sê as ’n mens 2024 se speenkalf- en wolpryse asook insetkoste met 2017 s’n vergelyk, besef jy gou dat plaashekpryse feitlik onveranderd gebly het, terwyl insetkoste dramaties gestyg … Continue reading Die natuurlike kuur teen wegholkostes