Die impak van mynbou op landbougrond
Mynbou en landbou is twee bedrywe wat dikwels loodreg teenoor mekaar staan. Politici gebruik graag die mynbou-troefkaart as hulle beloftes oor ’n beter lewe vir alle Suid-Afrikaners moet maak, want nuwe myne beteken meer geld, werksgeleenthede, die ontwikkeling van plattelandse gemeenskappe, vooruitgang en kitsrykdom. Read it in English. Die feit dat myne binne ’n kort … Continue reading Die impak van mynbou op landbougrond
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed