Die effek van ryp op Nama-Karoobossies

Sekere dele van die land is in die wintermaande bekend vir temperature wat onder vriespunt daal. Dit belemmer dikwels plantegroei en verhoog vee se energiebehoeftes. Dr Lisa Hebbelmann is ‘n weidingsekoloog wat in Middelburg in die Oos-Kaap woon. Sy is goed vertroud met die ysige winters daar en verstaan hoe rypbiome werk. Ryp, sê sy, … Continue reading Die effek van ryp op Nama-Karoobossies