Data laat Boshoek se Bovelders voor loop

Die Boshoek Bovelderkudde bestaan al meer as 50 jaar. Van die staanspoor af was die korrekte identifikasie van diere vir hulle baie belangrik. As gevolg van veranderende omstandighede en strenger vereistes oor die afgelope dekade, het akkurate identifisering en rekordhouding al hoe belangriker geword. Volgens Paul van Niekerk, wat al meer as 40 jaar op … Continue reading Data laat Boshoek se Bovelders voor loop