Case IH baanbreker-innovasie: Kry die meeste uit jou masjinerie
Landboutegnologie ontwikkel vinnig, en hiermee saam die behoefte aan gevorderde tegnologie vir doeltreffende vlootbestuur op grondvlak, aangesien daar meer gekoppelde masjinerie as ooit in die veld is. CNH Industrial, ’n wêreldleier in landbou- en konstruksietoerusting, en Case IH se antwoord hierop in Suid-Afrika is hul sentrale beheerkamer, oftewel die Connect Room, by hul hoofkantoor by … Continue reading Case IH baanbreker-innovasie: Kry die meeste uit jou masjinerie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed