Brandbane die grondslag vir brandbestuur in die Vrystaat

Die Vrystaatse sambreelvereniging vir brandbeskerming, FSUFPA, beklemtoon voortdurend die belang van brandbane ter voorbereiding vir vanjaar se brandseisoen. Johann Breytenbach, algemene bestuurder van FSUFPA, sê die maak van voorbrande is ook uiters noodsaaklik vir grondeienaars se eie risikobestuur. Alle grondgebruikers word wetlik verplig om te voorkom dat onbeheerde brande op hul eiendom ontstaan of versprei. … Continue reading Brandbane die grondslag vir brandbestuur in die Vrystaat