Brahman-beestelersgenootskap se veilingsplanne

Sytze Smit, rasdirekteur van die Brahman-beestelersgenootskap bring ons op hoogte van hul vleiskwaliteitnavorsing en wat hul vir die genootskap se nasionale veiling op 5 September beplan. Luister hier na die onderhoud: Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Brahman-beestelersgenootskap van Suid Afrika. Besoek gerus hulle webwerf hier. Luister hier na ander AgriOnAir-uitsendings.