Bosluise en hulle streke: Kieskeurige bloedvreters
In ‘n vorige artikel het ons gepraat oor die wispelturigheid van verskillende bosluisspesies in hul soektog na ’n gasheer. Maar wat gemaak as hulle uiteindelik ’n gasheer wat in hul smaak val, raakloop? Hulle is steeds die ene fiemies, dié keer oor waar op die gasheer hulle nou eintlik wil aansit vir ’n maaltyd. Hier … Continue reading Bosluise en hulle streke: Kieskeurige bloedvreters
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed