Bly op die pad met die regte bande

Vakansies is my gunsteling tyd van die jaar, want dit is wanneer familie op die plaas bymekaarkom en die huis gevul is met ‘n gelag en gesels, en die trekkerskuur vol nefies en niggies is. Hulle kuier daar deels om van die grootmense af weg te kom en deels in die hoop om afdraand met … Continue reading Bly op die pad met die regte bande