Beginsels vir doeltreffende kalfgesondheid

Daar word geglo dat kolostrum aan die kalf immuniteit bied teen alle siektes, maar volgens dr Grant van Lelyveld, tegniese en bemarkingsbestuurder: herkouers by Hipra Suid-Afrika, kan ’n kalf ook haar immuniteit en teenliggaampies opbou indien dit ingegee of ingespuit word. Immuniteit is egter iets wat sy self moet ontwikkel aangesien sy geen immuniteit na … Continue reading Beginsels vir doeltreffende kalfgesondheid