Basiese vereistes vir ’n voerkraal op die plaas

Dit is lankal nie meer ’n nuutjie om voerkrale vol beeste of skape op plase te sien nie. Omdat voerkraalgeriewe baie goed deurdink moet wees om doeltreffend te werk, het Veeplaas by die LNR-Landbou-ingenieurswese, sowel as RCL Foods se Molatek/Epol, aangeklop om meer uit te vind oor die basiese vereistes van ’n plaasvoerkraal. Francois Swanepoel, … Continue reading Basiese vereistes vir ’n voerkraal op die plaas