Woodlands dairy oor waterbesparings

‘n Waterherwinningsaanleg wat afvalwater suiwer, is suksesvol deur Woodlands Dairy in gebruik geneem. André Adendorff het onlangs met Plaas TV oor dié inisiatief gesels.

We then switch over to Elsie Cruywagen from the ARC for more information on alternaria on potatoes.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3AKlik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Popular stories