Monday, October 3, 2022

Wolvaardt Boerdery gaan van krag tot krag

Hannes Wolvaardt van Giyani is vir die tweede keer aangewys as Agri Limpopo se Jongboer van die Jaar. Wolvaardt boerdery is ‘n welbekende handelsmerk op die varsproduktemark en hy deel vandag sy suksesresep op Plaas TV.

Nutribase is ‘n verskaffer en verspreider van voerbymiddels vir die veevoerbedryf. Hulle verskaf en versprei ook kuilvoerinokulante in Suid-Afrika. Jaco Faasen brei uit oor hulle betrokkenheid by die 2022 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

PlaasTV FarmTV borge/ sponsors: BKB, Syngenta, Elanco, Standard Bank, Jonsson Workwear

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

Popular stories