HomePlaas TVWillie Clack oor die geveg teen veediefstal 

Willie Clack oor die geveg teen veediefstal 

Willie Clack tree binnekort uit as voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum  – ‘n posisie wat hy sedert 2015 beklee het. Lise Roberts gesels vandag met hom oor sy reis, en die uitdagings in die bedryf.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: ElancoJonsson Workwear,

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Must Read

RSG Landbou: 27 September 2023 – geborg deur Plaas Media

Een van die hoofoorsake van verliese by kuilvoer is die blootstelling aan lug. Jaco Faasen van Nutribase verduidelik wat gebeur met kuilvoer tydens blootstelling,...