Werkswinkel fokus op buffels

0
154

Adri Kitshoff-Botha, hoof uitvoerende beampte van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA), vertel op RSG Landbou meer oor hul werkswinkel oor buffels, wat op 5 April by die Grasdak-lapa by Onderstepoort plaasvind, en hul komende konferensie, wat op 23 en 24 Maart by die Protea Hotel Ranch Resort in Polokwane plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY