Wenners van afslaerskompetisie gesels

0
515

Hennie Maas het met die wenners van die drie kategorieë van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie gesels oor hul ervaring met dié kompetisie. Hy het ook met Len Borman, wat een van die beoordelaars by die Nampo-oesdag was, oor die beoordeling gesels. Luister na die onderhoude hier.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY