Weidingstelsels teenoor voerkrale: ’n Ekonomiese perspektief
Net toe rooivleisprodusente dink die bek-en-klouseer-uitbreking gee sy laaste rukbewegings, toe tree die COVID-19-inperking in werking. Die inperkingstyd het gelei tot ’n laer vraag na beesvleis (grootliks as gevolg van restaurante wat gesluit is). Die gevolge hiervan kon duidelik gesien word in karkaspryse wat gedaal het, terwyl die mielieprys hoog gebly het. Dít ten spyte … Continue reading Weidingstelsels teenoor voerkrale: ’n Ekonomiese perspektief
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed