Wees paraat: Saaddiefstal neem toe in die Vrystaat

Daar is nou ʼn groeiende tendens in die Vrystaat waar groot hoeveelhede saad gesteel word. Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), noem dat daar onlangs drie insidente in onderskeidelik Bothaville, Reitz en Fouriesburg was. ʼn Arrestasie in die saak wat in Bothaville plaasgevind het, is in Reitz uitgevoer. “Ons het reeds boerderygemeenskappe gemaan … Continue reading Wees paraat: Saaddiefstal neem toe in die Vrystaat