Vir baie mense is droogte net een woord en een begrip. Johan van den Berg, ’n klimatoloog en weerkundige by Santam Landbou, vertel vir Hennie Maas op RSG Landbou meer oor die verskillende soorte droogtes – hidrologiese droogtes en sosio-ekonomiese droogtes. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister nog Weerwaarhede hier.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY