Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die vaardigheid van weervoorspelling, wat aansienlik moeiliker is as om bloot uit te stap en na die lug te kyk, in sy weeklikse rubriek, Weerwaarhede. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister nog Weerwaarhede hier.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY