Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die weerverskynsel van lugvog en die feit dat ’n menshaar gebruik word om die mate van vogtigheid in die lug te bepaal. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister nog Weerwaarhede hier.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY