Weeklikse weer met Johan van den Berg

Onafhanklike weerkundige, Johan van den Berg, gesels elke week op RSG Landbou met Lise Roberts oor weersake. Luister nou na hierdie week se weerverslag soos op 16 Maart 2023. Luister saam deur op die klankgreep te klik: Luister na ander RSG Landbou-uitsendings. Boer klimaatslim Laat elke druppel tel Daar is voldoende wetenskaplike bewyse dat die … Continue reading Weeklikse weer met Johan van den Berg