Wednesday, February 21, 2024

Wat is Fruit Logistica?

Welkom by nog ‘n episode van Plaas TV. Vandag praat ons groente- en vrugtesake, al die pad van Berlyn tot in die Ceres-vallei. Stephanie van der Walt van IFPA is eerste aan die woord. Sy kom vertel ons meer oor haar onlangse besoek aan Fruit Logistica.

Daarna is Roelf Pienaar van Tru-Cape aan die woord oor dié bedryf se oesvooruitsigte, en markte.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3AKlik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Popular stories