Hennie Maas van RSG Landbou en dr Fanie Steyn, voorsitter van die Wagyu-genootskap, gesels oor bedryfsvooruitsigte en die komende Wagyu-jaarvergadering en kongres, wat van 3 tot 5 Augustus in Stellenbosch plaasvind. Klik hier om die program af te laai. 

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Hoor meer oor die Wagyubeesras:

Luister: Wagyu-beeste in Australië

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY