Elton Greeve van Agri-Dev Consulting gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor eiendomswaardasies, wat ’n belangrike deel van die grondhervormingsproses is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY