Vrystaat RPO beklemtoon biosekuriteit
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) Vrystaat se jaarlikse kongres het op 15 Junie in Bloemfontein plaasgevind met ’n fokus op naspeurbaarheid en biosekuriteit. Nico Buys, voorsitter van die RPO Vrystaat, het klem op die makro-faktore wat rooivleisproduksie beïnvloed, gelê asook die invloed daarvan op vleispryse. James Faber, voorsitter van die nasionale RPO, het gesels oor die RPO … Continue reading Vrystaat RPO beklemtoon biosekuriteit
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed