Wonde wat dikwels by vee voorkom, het nie net ‘n effek op die welstand van ‘n dier nie, maar ook op die veeprodusent se sak. Selfs ‘n klein wondjie kan ‘n groot probleem word. Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid gesels in dié aflewering van AgriOnAir hieroor. Hy gesels oor die tipe wonde wat algemeen voorkom, veral weens eksterne parasiete en praktyke soos stert-afsit. Luister nou na hierdie onderhoud.

Who is Elanco Animal Health?

An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Elanco Animal Health. Besoek gerus hulle webwerf. 


Elanco: Respiratoriese siektes in die voerkraal

Lugweginfeksies is die enkele siekte met die grootste invloed op ’n voerkraal se winsgewendheid. Dr Alnora le Riche van Elanco Dieregesondheid kuier vandag in die Plaas TV-ateljee om onder andere hieroor te gesels.

Kyk saam hier.