Suid-Afrika se wolbedryf fokus al hoe meer op volhoubaarheid en dit gaan gepaard met die verantwoordelikheid wat elke wolprodusent het om goeie biosekuriteitspraktyke in plek te hê. Carin Venter het by die Nasionale Wolkwekersvereniging ingeloer en met Leon de Beer hieroor gesels.
Plaas TV also recently paid a visit to Russell Clark of the KRM Hereford Stud in Dordrecht. Stay tuned for an insert on this.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV
View other Plaas TV episodes.