Tuesday, March 21, 2023

Voermol vier 60 jaar van uitnemendheid!

Voermol Voere vier vanjaar sy 60ste bestaansjaar en is onlangs bekroon met ses Diamond Arrow-toekennings vir uitnemendheid in die veevoerbedryf. Kenny Crampton kuier in die Plaas TV-ateljee om ons meer oor dié mylpaal te vertel.

Dan is Plaas Media die trotse mediaborg van vanjaar se Merino Classic-geleentheid wat tydens Nampo Kaap sal plaasvind. Plaas TV het die ondertekening van dié ooreenkoms gedurende die afgelope Nampo Oesdag bygewoon.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

Presenters dressed by Jonsson Workwear

Nuusborg / News Sponsor: Voermol

Weerborg / Weather Sponsor: BKB

Markteborg / Market Sponsor: ABE Biotech

View other Plaas TV episodes.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 0 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

Hydroponic feed for intensive sheep production

Academics around the world tend to reject hydroponic feed...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

Ankole embryos sell for record price in South Africa

The South African record price for embryos sold was...