Optimale kondisie bevorder reproduksie. Hierdie stelling is oor en oor bewys en daar is min twyfel dat die meeste veeboere streef na die punt waar hul kuddes se voedingstatus as “optimaal” geklassifiseer kan word. Die presiese punt waarop diere ’n optimale voedingstatus bereik, wissel na gelang van die stadium van produksie, die spesifieke produksiestelsel en die produksiemikpunte wat die boer volg, sê dr Hinner Köster, bekende voedingspesialis en mede-eienaar en hoof uitvoerende beampte van die maatskappy Kaonne.

Lees die volledige artikel hier.

Luister hier na ‘n radio-onderhoud oor die onderwerp.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY