Lewendehawe word om verskeie redes daagliks van punt A na punt B vervoer. Die vervoer van hierdie diere, hetsy met ‘n vragmotor of sleepwa, kan geweldige stres veroorsaak. Dierewelsyn is die wagwoord van ons tyd en korrekte praktyke is van uiterste belang om mens en dier te beskerm. Johann Vosser van Vleissentraal Bosveld kuier in die AgriOnAir-ateljee en werp meer lig op dié onderwerp.
Kry die weeklikse rooivleispryse.
Luister nou na dié onderhoud.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Vleissentraal. Besoek gerus hulle webwerf hier.
