Anton Vos van Vleissentraal, ‘n filiaal van Subtropico, is aan die woord in dié aflewering van AgriOnAir. Hierdie keer fokus hy op die lewendehawebedryf. Hy gesels onder andere oor die pryse van lewendehawe, die uitdagings wat met bek-en-klouseer gepaard gaan, asook biosekuriteitsmaatreëls in die veilingsbedryf.
Luister nou na dié onderhoud.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Vleissentraal. Besoek gerus hulle webwerf hier.