Video: ‘n Perspektief op rooivleis en kanker: Wat sê die feite?

0
584

Wêreldwyd stoei navorsers om konsensus te bereik op die vraag of rooivleis kanker veroorsaak. Die wêreld het laat verlede jaar in mediaberigte kennis geneem van die uitslag van onlangse navorsing deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) wat rooivleisverbruik aan kanker koppel.

Elsa Esterhuizen gesels op die Groot Ontbyt; met ‘n kenner, professor Hettie Schönfeldt van die Universiteit van Pretoria se Instituut vir Voedsel, Voeding en Welstand oor feite en perspektiewe rakende rooivleis en kanker.

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY